Header Artwork
Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied

Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied

Hou jy van ’n seevakansie of gee jy om vir ons kusgebied se natuurskoon? Jou gunstelingvakansieplek kan dalk een van die dae anders lyk as Total sy sin kry. SLR Consulting doen namens die Total Brulpadda-projek aansoek om elf gate aan die kus tussen Cape St. Francis...
Papegaaiberg Natuurreservaat

Papegaaiberg Natuurreservaat

Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan. Só faal die Munisipaliteit in sy verantwoordelikheid as bewaarder van dié natuurreservaat. Ons vra jou ondersteuning om die...
Toename van E. coli in Ellisras

Toename van E. coli in Ellisras

Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die riool word in die Mogolrivier uitgepomp, waar baie dier- en plantspesies beskerm word. AfriForum se Ellisras-tak het as deel van die jaarlikse...
AfriForum se rustenburg-tak loods petisie

AfriForum se rustenburg-tak loods petisie

AFRIFORUM SE RUSTENBURG-TAK LOODS PETISIE NÁ ESKOM DREIG OM KRAG TE SNY AfriForum se Rustenburg-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 af te sny. Die Rustenburg Plaaslike...
Worcester

Worcester

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising. Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN
AFRIFORUM AMBASSADEUR