Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Phalaborwa-waterdrukopname

Phalaborwa ervaar tans ’n beduidende verlaging in waterdruk, en sommige dae geen watertoevoer nie. AfriForum is dus besig om die…

Onwettige straatsmouse in Mooinooi

AfriForum se Mooinooi-tak het ’n aksieplan van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot die aanspreek van die onwettige…

Gesondheidsregulasies

Dr. Joe Phaahla, die minister van Gesondheid, het voorgestelde wysigings aan sekere regulasies kragtens die Wet op Nasionale Gesondheid 61…