Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Rioolkrisis in Benoni

Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is…

KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE

KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE EN ANTWOORDE VAN MOQHAKA MUNISIPALITEIT OOR DEKADE LANGE RIOOLVLOEIPROBLEEM. Hoe lank gaan AfriForum en inwoners van…

Rand Water in die hof

AfriForum staan Rand Water op 10 Mei 2023 in die hof teen in die munisipale gebiede van Govan Mbeki (Secunda,…

Weg met lisensiehernuwings!

AfriForum is besig om regstappe te doen teen die vereiste om lisensiekaarte elke vyf jaar te hernu. Die burgerregteorganisasie het…

Groblersdal-tak pak waterprobleme aan

AfriForum se Groblersdal-tak pak waterprobleme aan Gee ons jou mandaat om die waterprobleme in Groblersdal – insluitend gedurige wateronderbrekings –…

Straatligprojek

Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is. Werk jou straatlig? Gee die volgende inligting aan…