Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Mynbedrywighede in die Waterberg

AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm. ’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in…

Staking van Tshwane-metro

Ondersteun ons aksie met JOU probleem. Die staking van munisipale werkers in Pretoria het ’n uitwerking op dienslewering en daar…

Staking in Tshwane-metro

Is jou vullis nie verwyder nie as gevolg van die staking in die Tshwane-metro?Laat weet ons hiér:

Stop die blouligboelies!

Blouligkonvooie is ‘n ANC-instrument vir magsmisbruik. Stop die blouligboelies.AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig met ‘n ondersoek. Jy kan help. Voeg…

Swak dienslewering in Sasolburg

AfriForum se Sasolburg-tak versoek ’n aksieplan van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit met betrekking tot die verbetering van dié dorp se…

Regering spandeer R22 miljoen.

Regering spandeer R22 miljoen aan standbeelde terwyl strande toe is weens rioollekkasies. AfriForum gaan klagtes van rioolbesoedeling teen die munisipale…