Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Onwettige storting en plakkers

AfriForum eis dat die Tshwane Metro sy verpligtinge nakom en die stortingsterrein in Daan De Wet Nelstraat, Dorandia weer op…

Ervaar jy wateronderbrekings?

AfriForum se Garsfontein/Faerie Glen-tak beoog om watertenks op sit. Vul asseblief die volgende inligting in om jou wateronderbreking te rapporteer:

Waterkwessies in ons land?

AfriForum ontvang toenemend meer navrae van regoor die land oor watertoegang en watergehalte. Hierdie bekommernisse onderstreep die dringendheid vir ’n…

Mynbedrywighede in die Waterberg

AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm. ’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in…

Staking van Tshwane-metro

Ondersteun ons aksie met JOU probleem. Die staking van munisipale werkers in Pretoria het ’n uitwerking op dienslewering en daar…

Staking in Tshwane-metro

Is jou vullis nie verwyder nie as gevolg van die staking in die Tshwane-metro?Laat weet ons hiér: