Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Gesondheidswerker

Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas nie? Het jy nog nie…

Stop Kuba-skenkings

Tydlyn: Die Suid-Afrikaanse en Kubaanse regerings: ingenieurs, uitgawes, dokters en skenkings sedert 2020 Mediaverklarings

Februarie is straatligmaand.

AfriForum se Midvaal-tak wil gedurende Februarie 2024 die straatligprobleem met die munisipaliteit opneem!  AfriForum gaan talle van hierdie klagtes insamel…

Spoedhobbels in Douglas

Die Hoërskool Douglas het ’n sterk behoefte aan spoedhobbels en ’n verkeerskruising/verkeerseiland voor die skool. Die skool se versoeke val…

Stop NGV

AfriForum het reeds ’n brief aan die president gerig wat aandring daarop dat hy die NGV-wetsontwerp na die parlement terugverwys,…