Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Spoedhobbels in Douglas

Die Hoërskool Douglas het ’n sterk behoefte aan spoedhobbels en ’n verkeerskruising/verkeerseiland voor die skool. Die skool se versoeke val…

Stop NGV

AfriForum het reeds ’n brief aan die president gerig wat aandring daarop dat hy die NGV-wetsontwerp na die parlement terugverwys,…

Phele teken hier!

Kyk wat het Mokete Phele belowe. Parys is steeds in ’n toestand en Phele het nie sy beloftes nagekom nie….