Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Frustrasie oor lisensiekantore

AfriForum het reeds verskeie klagtes ontvang rakende bedrywighede by lisensiekantore. Van die klagtes sluit in dat derde partye glo alle…

Munisipale verval in Lichtenburg

AfriForum se Lichtenburg-tak het ’n aksieplan van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot die verbetering van dié dorp…

Pak ’n noodboks

AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na verlede week se onluste in…

Geregtigheid vir kinders!

Ons howe laat slagoffers van kinderverkragting en -mishandeling in die steek. AfriForum se privaatvervolgingseenheid pak die stryd aan om geregtigheid…

Bethal se kragonderbrekingsopnames

Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak…

Beurtkrag

AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag asook die onwettige installering van voorafbetaaldekragmeters….