Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Netflix, is my intekengelde te wit?

Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat kwalifikasies in die flim- en…

#MyMaatskappyIsMyne

Keer dat die regering jou maatskappy beheer! Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) sal die maatskappy-aandeleregisters aan enige…

Droogtetoer

In die komende maande gaan Manna vir die Boere 6 streke besoek en aan boere droogtehulp verleen. Die droogtegeteisterde dorpe…

Hardloop en fietsry vir hoop

Hardloop en fietsry om hoop saam met Bennie Roux te skep Datum: 6 November 2021, VoortrekkermonumentEnige tyd tussen 07:00-19:00Sluitingsdatum: 3…

Stop lisensie-uitbuitery!

Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van Vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net om ’n afspraak te maak om…

Boomplantmaand

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig. Waarom…