Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Stop lisensie-uitbuitery!

AfriForum plaas druk op die Departement van Vervoer om sy verpligting vir behoorlike dienslewering aan die publiek na te kom….

Moedertaal sitkamergesprek

AfriForum, AfriForum Jeug en Begrond, die Instituut vir Christelike Grondslagstudies, het in 2021 ’n gesamentlike meningspeiling van stapel gestuur om…

Sê néé vir NGV

AfriForum lewer op Dinsdag 15 Februarie vanaf 09:00 tot 10:15 ’n voorlegging voor die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ter afwysing…

AfriForum v Malema

AfriForum en Malema is in die hof. AfriForum daag EFF voor hof oor sing van “Kill the boer”. Julius Malema,…

Sensus 2022 #WordGetel

Registreer jou huishouding vir aanlyn of telefoniese data-insameling. AfriForum staan die regering se rasseklassifikasies teen. Ons moedig dus ons lede aan…

Netflix, is my intekengelde te wit?

Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat kwalifikasies in die flim- en…