--> -->
Spyskaart +

Trump-twiet: Hier is die feite oor plaasmoorde en eiendomsreg in Suid-Afrika

Augustus 24, 2018 deur Natasha Venter

Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het gesê Donald Trump, die Amerikaanse president, se twiet oor Suid-Afrika verwoord ’n geregverdigde kommer oor gebeure in Suid-Afrika en het diegene wat daaroor twyfel, versoek om hulle te vergewis van die feite rakende plaasmoorde en … Continue reading

AfriForum vra vir kommissie van ondersoek na oorsake van plaasmoorde

Junie 28, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie het vandag gevra dat ’n onafhanklike kommissie van ondersoek aangestel word om te bepaal wat die faktore is wat tot plaasmoorde aanleiding gee. Hierdie aankondiging is in Centurion tydens die mediabekendstelling van Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van … Continue reading

AfriForum-personeel tree as gassprekers op by boekbekendstelling oor plaasmoorde

Junie 7, 2018 deur Marelie Greeff

Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te tree tydens die bekendstelling van haar nuutste boek getiteld Afvlerkvoëls.

Polisieminister ontken plaasmoorde deur dit nié tot prioriteitsmisdaad te verklaar nie

Mei 30, 2018 deur Natasha Venter

“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie. Hierdie stilswye en apatie dui daarop dat die regering in wese plaasmoorde en -aanvalle as misdade deprioritiseer,” sê Ian Cameron, … Continue reading

Plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding in die kollig op Fox News

Mei 16, 2018 deur Marelie Greeff

Fox News, die grootste televisienuuskanaal in die VSA, het gisteraand ’n onderhoud met Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, uitgesaai waarin plaasmoorde en die Suid-Afrikaanse regering se plan met betrekking tot onteiening sonder vergoeding in die kollig geplaas is.