--> -->
Spyskaart +

Plaasmoorde oorsee belig

Julie 1, 2014 deur Juran van den Heever

Die burgerregte waghond, AfriForum het ‘n verslag by die Internasionale Re- liabilitasieraad vir Slagoffers van Marteling in Denemarke ingedien in sy voortgesette stryd teen plaasmoorde in Suid-Afrika. AfriForum is optimisties dat die raad hom sal beywer 0m druk op die … Continue reading

Wêrelddag teen marteling: AfriForum betrek Internasionale Raad teen Marteling by stryd teen plaasmoorde

Junie 26, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het vandag ’n verslag, waarin die brutaliteit van plaasmoorde uitgebeeld word, bekendgestel. Die Internasionale Rehabilitasieraad vir die Slagoffers van Marteling het ook reeds aan die burgerregte-organisasie onderneem om die verslag te bestudeer. Die verslag is juis vandag vrygestel omdat … Continue reading

Wêrelddag teen marteling: AfriForum betrek Internasionale Raad teen Marteling by stryd teen plaasmoorde

Junie 24, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum gaan eerskomende Donderdag ’n verslag, waarin die brutaliteit van plaasmoorde uitgebeeld word, bekendstel. Die Internasionale Rehabilitasieraad vir die Slagoffers van Marteling het ook reeds aan die burgerregte-organisasie onderneem om die verslag te bestudeer. Die verslag sal op 26 Junie … Continue reading

Plaasmoorde: ʼn Krisis waarvan die internasionale gemeenskap moet weet!

April 2, 2014 deur Esmarie Prinsloo

Buitelanders word ook op Suid-Afrikaanse plase geteiken. Juis daarom gaan AfriForum ʼn internasionale bewusmakingsveldtog oor plaasmoorde van stapel stuur. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum gee besonderhede.

Veldtog verskerp teen plaasmoorde

Februarie 6, 2014 deur Juran van den Heever

AFRIFORUM het op 23 Januarie ‘n verskerpte veldtog teen plaasmoorde bekend gestel. Dit kom nadat daar sedert die begin van die jaar 24 voorvalle van plaasaanvalle aan die burgerregte-organisasie gerap- porteer is. In minstens drie gevalle is boere vermoor.