Spyskaart +

Plaasmoorde nou in die MRK se hande

Junie 3, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het Donderdag, 30 Mei saam met Elize Perrin, wie se broer, Mauritz Oberholzer verlede September op sy plaas vermoor is, ʼn klagtebundel van 10 klagtes by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien. Waarvoor vra AfriForum en wat is die Kommissie se … Continue reading

AfriForum en slagoffers versoek Menseregtekommissie-verhoor oor plaasmoorde

Mei 30, 2013 deur afriministrator

AfriForum het vandag, saam met ʼn slagoffer wie se broer in ʼn onlangse plaasaanval vermoor is, Elize Perrin ʼn klagtebundel by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien en versoek dat die kommissie ʼn formele openbare verhoor oor plaasmoorde inisieer, met spesifieke … Continue reading

AfriForum en slagoffers versoek Menseregtekommissie-verhoor oor plaasmoorde

Mei 29, 2013 deur afriministrator

AfriForum gaan môre, saam met ʼn slagoffer wie se man onlangs in ʼn plaasaanval vermoor is, ʼn klagtebundel by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) indien en versoek dat die kommissie ʼn formele openbare verhoor oor plaasmoorde inisieer, met spesifieke fokus op … Continue reading

Kraal Uitgewers stel nuwe boek oor plaasmoorde vry

Mei 13, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Kraal Uitgewers se nuutste boek, Treurgrond is bekendgestel. Esmarie Prinsloo gesels met Ilze Nieuwoudt van Kraal Uitgewers oor hierdie boek.

AfriForum wil Menseregtekommissie spreek oor plaasmoorde

Maart 13, 2013 deur afriministrator

AfriForum het vandag ʼn afspraak aangevra met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), adv. Lawrence Mushwana, om die Kommissie se begrip te verkry vir AfriForum se veldtog teen plaasmoorde.