Spyskaart +

Author Archives: Admin

Expropriation inputs

April 17, 2018 deur Admin

  The public is currently being afforded the opportunity to supply written inputs regarding expropriation without compensation. These inputs need to be submitted at the Joint Constitutional Review Committee which was compiled to review Section 25 and other necessary sections to … Continue reading

Onteiening insette

April 17, 2018 deur Admin

Die publiek word tans geleentheid gegun om geskrewe insette oor onteiening sonder vergoeding te lewer. Hierdie insette moet by die gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee – wat saamgestel is om artikel 25 en ander nodige artikels te hersien sodat die staat grondonteiening in … Continue reading

2017 Sukses

Maart 27, 2018 deur Admin

  38 AfriForum buurtwagte sluit samewerkingsooreenkomste met die plaaslike SAPD 156 dorpe se water word getoets as deel van AfriForum se Blou & Groen druppel veldtog Die Calvinia-waterprojek sorg vir die die aflewering van ongeveer 400 000 liter water, 300 … Continue reading

Afrikaans in tersiêre onderrig: Die pad vorentoe

Maart 26, 2018 deur Admin

Prof. Jaap Steyn ’n Klein historiese oomblik in Januarie 2018 het sonder veel kommentaar verbygegaan. Oudpres. F.W. de Klerk het op 21 Januarie in Rapport die betekenisvolle erkenning gemaak dat die ANC die Afrikaneronderhandelaars in die 1990’s “bewustelik mislei” het … Continue reading

Allesverloren of Volmoed?

Maart 15, 2018 deur Admin

Deur Alana Bailey Wanneer mense name vir hul huise of plase gee, raak hulle ongelooflik skeppend. ’n Droewige Afrikaanse plaasnaam is Allesverloren. Daarteenoor staan Volmoed – die uiters inspirerende naam wat te sien is op een van die ingeskrewe foto’s … Continue reading