--> -->
Spyskaart +

Author Archives: Admin

Wêreldwaterdag: Ons oorlewing is op die spel

Maart 22, 2019 deur Admin

Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum. Water is sekerlik die belangrikste hulpbron vir die mensdom se oorlewing op aarde. Water vorm die grondslag van enige vorm van lewe en word op verskeie maniere en in talle kontekste … Continue reading

AfriForum declares dispute with MTN

Maart 19, 2019 deur Admin

MTN withdrew its sponsorship of an Afrikaans music festival because it is worried that it may be perceived as racist. At the same time, MTN does not think twice about sponsoring the ANC and EFF’s political gatherings. The ANC aims … Continue reading

AfriForum verklaar dispuut met MTN

Maart 19, 2019 deur Admin

MTN het sy borgskap aan ’n Afrikaanse musiekfees onttrek omdat hulle bekommerd is dat hulle moontlik as rassisties bestempel kan word. Terselfdertyd skroom MTN nie om die ANC en die EFF se politieke byeenkomste te borg nie. Die ANC beoog … Continue reading

Ekurhuleni-straat- en gebounaamsveranderinge

Maart 18, 2019 deur Admin

Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit beplan om naamsveranderinge met betrekking tot verskeie strate én geboue in en rondom die Oos-Rand aan te bring. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet opdok. Dit is dus ’n … Continue reading

Die invloed van boeliegedrag op ons land se kinders in 2019

Maart 12, 2019 deur Admin

Die invloed van boeliegedrag op ons land se kinders in 2019: Fisiese, emosionele, verbale en kuberafknouery. Wat kan gedoen word? Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n … Continue reading