--> -->
Menu +

Author Archives: Carina Bester

AfriForum bied veiligheidsopleiding in Riversdal aan

June 14, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype en regsaspekte van toepassing op patrollies ontvang.

AfriForum salutes blood donors on World Blood Donor Day

June 14, 2019 deur Carina Bester

On World Blood Donor Day, AfriForum salutes all who donate blood and thereby help to save countless lives. AfriForum also thanks the South African National Blood Service (SANBS) for the excellent service they provide. The international public is informed annually … Continue reading

AfriForum bedank bloedskenkers op Wêreldbloedskenkersdag

June 14, 2019 deur Carina Bester

AfriForum bedank op Internasionale Bloedskenkersdag almal wat bloed skenk en op dié wyse tallose lewens help red. AfriForum bedank ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) vir die diens wat hulle lewer. Die publiek word jaarliks op 14 Junie wêreldwyd oor … Continue reading

AfriForum se Bellville-buurtwagte ontvang veiligheidsopleiding

June 14, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-tak vorm, het op 12 Junie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang.

AfriForum se Matzikama-plaas- en -buurtwagte ontvang veiligheidsopleiding

June 13, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se agt plaas- en buurtwagte in die Matzikama-streek het op 12 Junie 2019 opleiding in huis-en-haardbeskerming, toneelhantering en radiospraakprosedures ontvang. David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder vir die Wes-Kaap, het dié opleidingsessie gratis aangebied.