--> -->
Spyskaart +

Author Archives: Alet Rademeyer

#ForSchools

Februarie 26, 2018 deur Alet Rademeyer

Just like any other year, 2017 flew by in a flash and one has to do everything at a trot just to keep up. It is also the year in which elections will take place for governing bodies at public … Continue reading

Unisa language case

Februarie 26, 2018 deur Alet Rademeyer

The period of 2016/2017 was characterised by the radical downscaling of Afrikaans at a higher education level. AfriForum, AfriForum Youth and Solidarity reacted to this by instituting legal action against the Universities of the Free State (UFS), Pretoria (UP) and … Continue reading

Unisa-taalhofsaak

Februarie 26, 2018 deur Alet Rademeyer

Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop gereageer deur regsaksies teen die Universiteite van die Vrystaat (UV), Pretoria (UP) en Suid-Afrika (Unisa) in te stel. Op 1 … Continue reading

Kan Afrikaans ’n universiteit bou?

Februarie 26, 2018 deur Alet Rademeyer

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit Die onlangse Kovsie-uitspraak was ’n skok vir baie. Wat almal van ons in praktyk sien gebeur het, het grondwetlik neerslag gevind. Afrikaans is uit die openbare ruimte verban. Heelwat is daaroor geskryf. Voormalige president … Continue reading

Afrikaans op universiteitskampusse: Seepkisveldtogte

Februarie 23, 2018 deur Alet Rademeyer

Prof. Anne-Marie Beukes Sedert 2015 se #AfrikaansMustFall-veldtogte is die plek en rol van Afrikaans as onderrigtaal skielik weer sterk in die kollig. Nie sedert die Soweto-opstand van 1976 met die “To hell with Afrikaans”-aandrang is die seepkiste so georkestreerd staan … Continue reading