Spyskaart +

Author Archives: Leomar van Schalkwyk

Junie 21, 2017 deur Leomar van Schalkwyk

Go Green Knysna Go Green Knysna is an initiative that AfriForum’s environmental affairs division proudly supports. It aims to rehabilitate the areas in and around Knysna after the recent devastating fires. The Garden Route, of which Knysna forms part, is … Continue reading

AfriForum skop stof op ter bewusmaking van Plaasmoorde.

Desember 13, 2016 deur Leomar van Schalkwyk

AfriForum het aan die begin van Oktober aan die Quads4Quads-wedloop deelgeneem ter bewusmaking van plaasmoorde. Só het die wedloop daar uitgesien: Dag 1: AfriForum se vier motorfietsryers het met groot verwagtinge by Cane Cutters Lodge net buite Ballito weggespring en … Continue reading

Tainted Heroes makes an impact! Here’s how you can see it too!

Augustus 8, 2016 deur Leomar van Schalkwyk

The tenth big-screen showing of Tainted Heroes will be tonight (August 8) in Cape Town. To date, well over a thousand people have seen Tainted Heroes on the big screen. Tainted Heroes is Forum Films’ first production. This documentary film … Continue reading

AfriForum pothole project: potholes of R30 000 repaired in Alberton

Junie 9, 2016 deur Leomar van Schalkwyk

AfriForum yesterday started repairing 143 m2 of potholes in the streets of Alberton at a cost of R30 000.

AfriForum betree nuwe fase met 150 000 aktiewe lede

Oktober 27, 2015 deur Leomar van Schalkwyk

Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 150 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope ses jaar eksponensieel gegroei.