--> -->
Menu +

Author Archives: Marelie Greeff

AfriForum se Hoëveld-buurtwagte neem deel aan nasionale massapatrollie

March 13, 2019 deur Marelie Greeff

Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies verskeie ondernemings in dié dorpe en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem in ’n poging … Continue reading

AfriForum to request reasons for Nersa’s decision to grant 9,4% tariff increase

March 7, 2019 deur Marelie Greeff

AfriForum condemns the National Energy Regulator of South Africa’s (Nersa) decision to grant a tariff hike increase of 9,4% for the 2019/2020 financial year and will request Nersa’s reasoning behind this decision. Tariff hikes such as this one is unsustainable … Continue reading

AfriForum versoek redes vir Nersa-besluit om 9,4%-verhoging toe te staan

March 7, 2019 deur Marelie Greeff

AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar toe te staan en gaan redes van Nersa versoek vir hierdie verhoging wat ver bo inflasie is. Eskom het aansoek … Continue reading

AfriForum se Westonaria-tak help om bejaardes te beveilig

March 6, 2019 deur Marelie Greeff

AfriForum se Westonaria-tak het op 26 Februarie ’n Takex-veiligheidstoestel by die Milestone Tehuis vir Bejaardes geïnstalleer. Dié stelsel aktiveer ’n alarm sodra iemand oor die muur klim om op dié wyse onwettige toegang tot die tehuis te kry. ’n Reaksie-eenheid … Continue reading

Groter Brandwag-plaaswag en SAPD hou gesamentlike sigbaarheidsaksie

March 6, 2019 deur Marelie Greeff

Op 19 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se Groter Brandwag-plaaswag ’n hoësigbaarheidsaksie saam met die Da Gamaskop-polisiestasie gehou.