--> -->
Menu +

Author Archives: Anita Erasmus

Staat moet pa staan vir Eskom-krisis, nié ons as verbruikers

December 3, 2018 deur Anita Erasmus

Deur: Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Ongeag wat al by Eskom gebeur het, kan daar tog ’n mate van simpatie vir die kragreus gekoester word. Daar is onlangs berig dat Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering, … Continue reading

Expropriation without compensation: The NDR has failed

September 6, 2018 deur Anita Erasmus

Presentation to Constitutional Review Committee  6 September 2018  Ernst Roets   Fifteen years ago, the South African government accepted David Rakgase’s offer to buy the farm that he was renting from them. To this very day the South African government … Continue reading

’N KRITIESE EVALUERING VAN DIE HOOFSTROOMMEDIA

June 24, 2018 deur Anita Erasmus

AfriForum het ‘n in-diepte studie gedoen oor hoe die media verslag doen oor plaasmoorde, in vergelyking met ander insidente van geweld op plase. Die bevindinge sal deel vorm van die boek, Kill the Boer, wat op 30 Junie gepubliseer word. … Continue reading

Waardasierol vir eiendomme

May 24, 2018 deur Anita Erasmus

Beste AfriForum-lid, Aangeheg is die waardasierol vir eiendomme in die Mkhondo- munispale area. Maak asseblief seker dat jou eiendom korrek gewaardeer is. Sluitingsdatum vir appèlversoeke is 31 Mei 2018. VALUATIONROLL

Ope brief vanaf Kallie Kriel

October 26, 2017 deur Anita Erasmus

Beste vriende, OPROEP OM BY BUURTWAGTE IN TE SKAKEL Ons almal is met reg woedend en ontsteld oor die wrede moorde op boere terwyl die regering skynbaar niks daaraan doen nie. Dié plaasaanvalle hou nou al jare aan, en vanjaar … Continue reading