--> -->
Menu +

Author Archives: Natasha Venter

Hoekom ’n privaatvervolgingseenheid onontbeerlik is

March 14, 2019 deur Natasha Venter

Deur Natasha Venter Stel jou voor dat jy die ouer van ’n gemolesteerde kind is maar geen mag het om hierdie gruweldaad stop te sit nie, want die persoon wat dit pleeg het genoeg geld om vervolging vry te spring … Continue reading

Malema and EFF paid R126 703,59 to AfriForum this morning for legal costs

November 13, 2018 deur Natasha Venter

The civil rights organisation AfriForum announced that Julius Malema and the EFF had paid an amount of R126 703,59 to AfriForum this morning. Malema and the EFF owed this amount to AfriForum after Judge Baqwa of the North Gauteng High Court … Continue reading

Malema en EFF het vanoggend R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal vir regskostes

November 13, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het. Malema en die EFF het AfriForum dié bedrag geskuld nadat regter Baqwa van die Noord-Gautengse hoë hof op 12 September … Continue reading

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak kry nuwe bestuur

September 7, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op 4 September 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou waar ’n nuwe takbestuur verkies is.

AfriForum order made final – Soshanguve trespassers to be removed soon

September 7, 2018 deur Natasha Venter

The interim court order that AfriForum obtained on behalf of Dr Motodi Maserumule on 31 August 2018 was confirmed and made final today in the Northern Gauteng High Court.  The order stipulates that trespassers who are currently occupying a farm outside Pretoria … Continue reading