--> -->
Menu +

Monthly Archives: March 2019

AfriForum pas druk toe om Hertzogville-watertoevoer te herstel

March 29, 2019 deur Carina Bester

  Weens die wanbetaling van die Tokologo-munisipaliteit het Eskom die kragtoevoer gesny na die waterpompe in Christiana wat water na Hertzogville pomp. Inwoners van Hertzogville is dus sonder water gelaat.

Department must provide answers regarding Centurion land claim

March 29, 2019 deur Carina Bester

The civil rights organisation AfriForum has launched the process for a formal application to force the Department of Rural Development and Land Reform to make available further and more comprehensive details regarding the land claim in Centurion and surrounding areas … Continue reading

Departement moet antwoorde verskaf oor Centurion-grondeis

March 29, 2019 deur Carina Bester

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die proses vir ’n formele aansoek van stapel gestuur om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig om verdere en volledige besonderhede oor die grondeis in Centurion en omliggende gebiede bekend te maak nadat … Continue reading

AfriForum stig eerste buurtwag in Helderbergkom

March 29, 2019 deur Carina Bester

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 28 Maart 2019 sy eerste buurtwag in die Helderbergkom-omgewing gestig. Die nuwe Gordonsbaai-buurtwag vorm deel van AfriForum se Helderbergkom-tak, wat in 2018 gestig is.

AfriForum welcomes decision that Duduzane Zuma not be acquitted

March 29, 2019 deur Hesti Steenkamp

 AfriForum welcomed the court’s decision today not to acquit Duduzane Zuma (son of former President Jacob Zuma) on a charge of culpable homicide and a charge of reckless and negligent driving. The case has been postponed to 15 May 2019, when the … Continue reading