--> -->
Menu +

Monthly Archives: February 2019

AfriForum Youth acts against SASA discrimination

February 28, 2019 deur Hesti Steenkamp

On 27 February 2019 AfriForum Youth instructed its legal team to direct a letter to South African Schools Athletics (SASA) after a letter was issued by SASA in which this body forces stricter transformation targets on its provincial bodies.

AfriForum Jeug tree teen SASA-diskriminasie op

February 28, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik is waarin dié liggaam strenger transformasieteikens op hul provinsiale liggame afdwing.

AfriForum creates hope at Wollies Animal Project

February 28, 2019 deur Marelie Greeff

  On Thursday 28 February 2019 AfriForum planted trees at the Wollies Animal Project in Pretoria North. The civil rights organisation also gathered food and toys for the animals and sponsored 200 leashes. This project forms part of AfriForum’s #AnchorTownRoadshow, … Continue reading

AfriForum skep hoop by Wollies-diereprojek

February 28, 2019 deur Marelie Greeff

AfriForum het op Donderdag 28 Februarie 2019 bome by die Wollies-diereprojek in Pretoria-Noord geplant. Die burgerregte-organisasie het ook kos en speelgoed vir die diere ingesamel en 200 leibande geborg. Dié projek vorm deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou, wat daarop gemik is om … Continue reading

Spel-en-Speel gróter en béter!

February 28, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum Onderwys is vanjaar weer betrokke by die negende Spel-en-Speel-kompetisie wat in samewerking met Volksblad by die Eduplus Onafhanklike Skool in Bloemfontein aangebied word. Dié kompetisie vind op laerskoolvlak plaas en is deel van AfriForum Onderwys se moedertaalprojekte vir die … Continue reading