--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2019

AfriForum se #OnsDorp-veldtog spoor skoonmaakaksie aan

January 31, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder as SW2 en SW5 uitgebrei. Talle inwoners van verskillende buurte in Vanderbijlpark het betrokke geraak en selfs hul bure en … Continue reading

Zeerust branch donates fence in cooperation with local businesses

January 31, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum’s Zeerust branch donated a fence to the Uitkoms apartments in Zeerust in cooperation with local businesses. All residents of these apartments are older than 65 years, while most are dependent on their children and grandchildren.

Zeerust-tak skenk heining in samewerking met plaaslike ondernemings

January 31, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum se Zeerust-tak het op 29 Januarie 2019 in samewerking met plaaslike ondernemings ’n heining aan die Uitkoms-woonstelle in Zeerust geskenk. Alle inwoners van dié woonstelle is ouer as 65 jaar en die meeste is van hul kinders en kleinkinders afhanklik.

Kameeldrift East police station under scrutiny

January 31, 2019 deur Hesti Steenkamp

Despite a wave of crime that ravages Kameeldrift in Pretoria, it seems that the SAPS is simply looking the other way, as no active steps are being taken to provide badly-needed relief for this agricultural community.

Kameeldrift-Oos-polisiekantoor onder die loep

January 31, 2019 deur Hesti Steenkamp

Ondanks ’n vlaag van misdaad wat Kameeldrift in Pretoria teister, blyk dit dat die SAPD eenvoudig in die ander rigting kyk omdat daar geen daadwerklike stappe geneem word om broodnodige verligting aan dié landbougemeenskap te bied nie.