--> -->
Menu +

Monthly Archives: October 2018

AfriForum neighbourhood watches in Lowveld district take part in national patrol

October 31, 2018 deur Hesti Steenkamp

On Friday, 19 October 2018 the AfriForum neighbourhood watches in the Lowveld district – Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit and White River – took part in a national patrol in conjunction with other organisations.

AfriForum-buurtwagte in Laeveld-distrik neem aan nasionale patrollie deel

October 31, 2018 deur Hesti Steenkamp

AfriForum se buurtwagte in die Laeveld-distrik – Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit en Witrivier – het op Vrydag, 19 Oktober 2018 in samewerking met ander organisasies aan ’n nasionale patrollie deelgeneem.

Delmas-tak help om Herfsland Aftreeoord op te knap

October 31, 2018 deur Hesti Steenkamp

Die inwoners van Herfsland Aftreeoord het AfriForum se Delmas-tak genader om met die verf van hul wooneenhede se dakke te help. Dit volg ná die Delmas-tak in Augustus 2018 opknappingswerk aan die oord se palissadeheining gedoen het.

AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Upington-tak maak ’n veld skoon

October 31, 2018 deur Marelie Greeff

Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig daar gestort. Die veld was ook só bebos dat misdadigers gereeld daar weggekruip het, wat ’n veiligheidsrisiko vir dié gebied … Continue reading

AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Kathu verf straatname

October 31, 2018 deur Marelie Greeff

AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker om op voorvalle te reageer.