--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Augustus 2018

AfriForum requests Police Commissioner to investigate Malema’s alleged encouragement of farm murders

Augustus 30, 2018 deur Natasha Venter

The civil rights organisation AfriForum has formally requested the National Police Commissioner, General Khehla Sitole, to investigate the claims made by a member of a notorious prison gang that Julius Malema, leader of the EFF, came to see them in … Continue reading

AfriForum versoek dat polisiekommissaris Malema se aanhitsing tot plaasmoorde ondersoek

Augustus 30, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ʼn formele versoek ingedien by die nasionale polisiekommissaris, generaal Khehla Sitole, om aantygings te ondersoek wat gemaak is deur ʼn lid van ʼn berugte tronkbende dat Julius Malema, die leier van die EFF, hom gaan sien … Continue reading

Constitutional Court will hear Zim farmers’ application today

Augustus 30, 2018 deur Natasha Venter

The Constitutional Court will today hear an application from a group of Zimbabwean farmers who, with the support of AfriForum, dispute the abolition of the SADC tribunal by former president Jacob Zuma and other SADC leaders.

AfriForum, die SOS en Solidariteit veg terug met meer as 10 000 kommentare teen voorgestelde skoleregulasieveranderinge in Gauteng

Augustus 30, 2018 deur Marelie Greeff

  Die burgerregtewaghond AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit dien vandag meer as 10 000 kommentare van ouers en lede van die publiek in teen die beplande wetswysiging vir Gautengse skole wat die LUR van die Gautengse onderwysdepartement, Panyaza Lesufi, op … Continue reading

Konstitusionele Hof hoor vandag Zim-boere se aansoek

Augustus 30, 2018 deur Natasha Venter

Die Konstitusionele Hof hoor vandag die aansoek van ’n groep Zimbabwiese boere wat met die bystand van AfriForum die afskaffing van die SAOG-tribunaal deur oudpresident Jacob Zuma en ander SAOG leiers betwis.