--> -->
Menu +

Monthly Archives: August 2018

Onteiening sonder vergoeding: AfriForum versoek internasionale beleggers in videoboodskap om druk op SA-regering te plaas

August 1, 2018 deur Marelie Greeff

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag begin om ’n videoboodskap wyd onder internasionale beleggers, graderingsagentskappe en regerings te versprei. In dié video versoek AfriForum beleggers om druk op die Suid-Afrikaanse regering en president Cyril Ramaphosa te plaas om van hul … Continue reading

AfriForum-tak in Harrismith vul slaggate op

August 1, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul.

AfriForum-plaaswagte in Matzikama-distrik neem aan nasionale massapatrollie deel

August 1, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-plaaswagte in die Matzikama-distrik, wat Koekenaap en Lutzville insluit, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem.

AfriForum 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid hou fondsinsameling vir slagofferbystand

August 1, 2018 deur Marelie Greeff

AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het op Saterdag, 28 Julie 2018 hul eerste fondsinsamelingsprojek gehou om fondse vir hul slagofferondersteuningsfonds te in. ’n Fliekaand waartydens die fliek, Gebore Talente vertoon is, is om hierdie rede gereël deur Izel Kruger, die … Continue reading

AfriForum stig Goukou-plaaswag in Hessekwa

August 1, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy Goukou-plaaswag in die Hessekwa-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. AfriForum gaan ook binnekort veiligheidstoerusting aan dié plaaswag oorhandig.