--> -->
Menu +

Monthly Archives: August 2018

AfriForum se Sasolburg-tak vervang 180 straatligte

August 31, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en Vaalpark te herstel. Dít volg nadat verskeie inwoners hul ontevredenheid uitgespreek het oor straatligte wat buite werking is en gevolglik … Continue reading

Boomplantmaand: AfriForum plant ongeveer 7 000 bome oor sewe jaar

August 31, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk. Dié burgerregte-organisasie het oor die afgelope sewe jaar ongeveer 7 000 bome geplant en gaan tydens Septembermaand weer landwyd bome plant.

AfriForum herstel straatligte in Pretoria-Oos

August 31, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum het op 27 Augustus 2018 nege straatligte in Meerluststraat in Pretoria-Oos herstel waarvan gloeilampe gesteel of stukkend was. Van die lamppale se bedrading was alles gesteel.

Based on legal opinion, AfriForum demands scrapping of draft regulations on readmission of Gauteng learners

August 30, 2018 deur Natasha Venter

Civil rights organisation AfriForum today submitted its comments on the draft regulations on the admission of learners, published by the MEC for Education, Gauteng in a special Provincial Gazette of 30 July 2018.

AfriForum eis met regsmening dat konsepregulasies oor toelating van Gauteng-leerders geskrap word

August 30, 2018 deur Natasha Venter

Burgerregte-organisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien op die konsepregulasies oor die toelating van leerders, wat deur die LUR vir Onderwys in Gauteng op 30 Julie 2018 in ’n buitengewone uitgawe van die Provinsiale Koerant gepubliseer is.