--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2018

AfriForum and Dr David Klatzow welcome CSIR findings on Knysna fires

Junie 29, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum and Dr David Klatzow, Forensic Scientist, welcome the findings of the CSIR’s Meraka Institute on the origin of the Elandskraal fire, which led to great damage and loss of life in Knysna and surrounding areas.

AfriForum en Dr David Klatzow verwelkom bevindings van WNNR oor Knysna-brande

Junie 29, 2018 deur Marelie Greeff

  Die burgerregte-organisasie AfriForum en dr. David Klatzow, forensiese wetenskaplike, verwelkom die bevindinge van die WNNR se Meraka Instituut oor die oorsprong van die Elandskraal-brand wat tot groot skade en lewensverlies aan Knysna en omliggende streke gelei het.

Herdenkingsruiters lê meer as 200 km te perd af vir erfenis

Junie 29, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregtewaghond AfriForum en Kraal Uitgewers het vanjaar as borg opgetree vir tien ruiters en hul perde wat die afgelope week van Bloemfontein na Kimberley gery het om die Anglo-Boereoorlog wat van 1899 tot 1902 plaasgevind het, te herdenk. Die … Continue reading

AfriForum’s Roodepoort branch management re-elected

Junie 28, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum’s Roodepoort branch held a reorganisation meeting on 26 June 2018 and elected a new branch management team. Members who were already strongly involved in the community were the focus.

AfriForum se Roodepoort-takbestuur word herverkies

Junie 28, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Roodepoort-tak het op 26 Junie 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou en ’n nuwe takbestuur verkies. Lede wat reeds sterk in die gemeenskap betrokke is, was die fokus.