--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Mei 2018

Police Minister denies farm murders by not declaring these a priority crime

Mei 30, 2018 deur Natasha Venter

“Despite more than 195 farm attacks this year, Bheki Cele, Minister of Police, still refuses to declare farm murders priority crimes. This silence and apathy is indicative that Government is in fact deprioritising farm murders and attacks as crimes,” says … Continue reading

AfriForum nader Overstrand-munisipaliteit oor onluste

Mei 30, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum het as deel van ’n groep gemeenskapsorganisasies van Hermanus op 28 Mei 2018 ’n vergadering met die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit belê ten einde die munisipaliteit se planne om onluste op dié dorp te beheer, te bepaal.

Polisieminister ontken plaasmoorde deur dit nié tot prioriteitsmisdaad te verklaar nie

Mei 30, 2018 deur Natasha Venter

“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie. Hierdie stilswye en apatie dui daarop dat die regering in wese plaasmoorde en -aanvalle as misdade deprioritiseer,” sê Ian Cameron, … Continue reading

AfriForum stig Worcester-tak

Mei 29, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 26 Maart 2018 ’n nuwe tak in Worcester gestig.

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag in samewerking met SAPD vind 16 sakke marijuana

Mei 28, 2018 deur Natasha Venter

’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer. Die voetpatrollie is op Saterdag 26 Mei 2018 deur AfriForum se Kraaifontein-buurtwag in samewerking met ander buurtwagte, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se … Continue reading