--> -->
Menu +

Monthly Archives: May 2018

AfriForum visits farm attack victims with German public broadcaster

May 31, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum’s community safety team this past week spent a day with the Engelbrecht family near Fochville after two members of this family – Fanie (78) and Colleen (74) – were brutally murdered during a farm attack … Continue reading

AfriForum besoek plaasaanvalslagoffers saam met Duitse openbare uitsaaier

May 31, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het die afgelope week ’n dag saam met die Engelbrecht-familie buite Fochville spandeer nadat twee lede van dié familie – Fanie (78) en Colleen (74) – op 13 Mei vanjaar tydens ’n wrede plaasaanval vermoor is. … Continue reading

Ngwathe Local Municipality’s landfill sites in poor condition

May 30, 2018 deur Marelie Greeff

AfriForum visited the landfill sites in Parys and Heilbron and found after an audit that these do not adhere to national standards. The audit forms part of an annual national campaign during which landfill sites in towns where AfriForum has … Continue reading

Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se vullisterreine in haglike toestand

May 30, 2018 deur Marelie Greeff

AfriForum het die vullisterreine in Parys en Heilbron besoek en ná ’n oudit bevind dat dit nie aan nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ʼn jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan … Continue reading

Senekal se vullisterrein nie op standaard

May 30, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Senekal se vullisterrein besoek en ná ’n oudit daarvan bevind dat dit nie aan voorgeskrewe nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is … Continue reading