--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Mei 2018

Farm attacks are on the increase – AfriForum

Mei 31, 2018 deur Marelie Greeff

Despite allegations that farm attacks are the lowest in 20 years, AfriForum’s verified statistics show that there has been an increase over the past four years. Only in 2018 there were almost 200 attacks, and we are not even halfway … Continue reading

Plaasaanvalle neem toe – AfriForum

Mei 31, 2018 deur Marelie Greeff

Ondanks bewerings dat plaasaanvalle die laagste in 20 jaar is wys AfriForum se geverifieerde statistiek dat daar oor die afgelope vier jaar ‘n toename was. Slegs in 2018 was daar al amper 200 aanvalle en ons is nog nie in … Continue reading

AfriForum se Upington-tak bekommerd oor standaard van rioolwerke

Mei 31, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Upington het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot kommer is aangesien die rioolwatertoets vir sowel E. coli as fekale kolivorme gereageer … Continue reading

Oudtshoorn-tak lê krans op C.J. Langenhoven se graf ter herdenking van Die Stem se 100ste verjaardag

Mei 31, 2018 deur Marelie Greeff

As deel van die herdenking van Die Stem van Suid-Afrika se 100ste verjaardag het AfriForum se Oudtshoorn-tak ’n krans op C.J. Langenhoven se graf gaan lê.

AfriForum-tak in Vryburg herstel slaggate in samewerking met Naledi-munisipaliteit

Mei 31, 2018 deur Marelie Greeff

Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer aan te koop om slaggate te help herstel. North West Crushers het goedgunstiglik die klip voorsien, terwyl die Naledi Plaaslike … Continue reading