--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: April 2018

AfriForum-tak in Bethal gebruik meer as 1 000 sakkies teer vir slaggate

April 26, 2018 deur Marelie Greeff

AfriForum se tak in Bethal het ’n suksesvolle slaggatprojek in dié dorp afgesluit. Met behulp van verskeie instansies en lede van die gemeenskap het die tak sedert Januarie 2018 meer as 1 000 sakkies teer in Bethal gebruik om slaggate … Continue reading

Naboomspruit- en Nylstroom-inwoners moet teen foutiewe waardasierolle appelleer

April 26, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum se takke in Naboomspruit en Nylstroom het reeds meer as 100 mense gehelp om appèlvorms teen die nuwe waardasierol van die Lim 368 Munisipaliteit in te dien. Van dié eiendomme se waarde is op dié waardasierol met tussen 30% … Continue reading

AfriForum se Parys-tak bekommerd oor standaard van rioolwerke

April 26, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Parys het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot kommer is aangesien die rioolwatertoets vir sowel E. coli as fekale koliforme gereageer … Continue reading

Court ruling on Unisa’s language policy not aligned with language rights developments

April 26, 2018 deur Marelie Greeff

It is with disappointment that AfriForum takes note of the High Court’s judgement this morning in AfriForum’s case against the monolingual English language policy of the University of South Africa (Unisa). The Court has ruled in favour of this policy.

Hofuitspraak oor Unisa-taalbeleid nie belyn met taalregte-ontwikkelings

April 26, 2018 deur Marelie Greeff

  AfriForum het met teleurstelling van die hoë hof se uitspraak wat vanoggend gelewer is in die saak van AfriForum teen die eentalige Engelse taalbeleid van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) kennis geneem. Die hof het ten gunste van dié … Continue reading