--> -->
Menu +

Monthly Archives: February 2018

AfriForum versoek finansiesminister om in te gryp met stadreinigingsheffing

February 2, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum het ’n skrywe aan Malusi Gigaba, minister van finansies, gerig waarin die burgerregte-organisasie hom versoek om in te tree in die kwessie van die stadreinigingsheffing wat deur die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit geïmplementeer word. Dít volg nadat AfriForum die munisipaliteit … Continue reading

Placement of Grade 1 and 8 learners still not resolved

February 1, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum has learned that a big part of learners in Gauteng who to date still did not have a place in schools, have indeed been placed.

Plasing van Graad 1- en 8-leerlinge steeds nie opgelos nie

February 1, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum het verneem dat ’n groot gedeelte van die leerlinge in Gauteng wat tot op hede nie plekke in skole gehad het nie, wel geplaas is.