--> -->
Menu +

Monthly Archives: February 2018

AfriForum-buurtwag in Vryburg verhoed moontlike plaasaanval

February 28, 2018 deur Natasha Venter

Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied op die vlug laat slaan.

AfriForum warns SADC and AU over listeriosis death toll

February 28, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum today sent a letter to the African Union (AU) and the Southern African Development Community (SADC) in which the organisation raises its concerns over the drastic increase in confirmed listeriosis-related deaths. According to the World Health Organization (WHO), this … Continue reading

AfriForum waarsku SAOG en AU oor listeriosesterftes

February 28, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum het vandag ’n brief aan die Afrika-unie (AU) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gerig waarin dié organisasie sy kommer oor die drastiese toename in bevestigde listerioseverwante sterftes uitspreek. Dit is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) die ergste listeriose-uitbreking in wêreldgeskiedenis.

AfriForum to warn international community over property rights threat in South Africa

February 28, 2018 deur Natasha Venter

The civil rights organisation AfriForum will launch a comprehensive international campaign to inform governments and foreign investors worldwide that property rights in South Africa are being threatened and that foreign investments in South Africa will also not be safe should … Continue reading

AfriForum gaan internasionale gemeenskap oor eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika waarsku

February 28, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig dat eiendomsreg in Suid-Afrika bedreig word en dat buitelandse beleggings in Suid-Afrika ook nie veilig sal wees nie sou planne … Continue reading