--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Februarie 2018

AfriForum-buurtwag in Ellisras handhaaf orde by interhoërbyeenkoms

Februarie 28, 2018 deur Marelie Greeff

Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het in samewerking met Monster Security Services op Saterdag, 23 Februarie, twee persone aangekeer wat in die besit van dagga was tydens die interhoërbyeenkoms by Hoërskool Ellisras. Dié persone is aan die SAPD oorhandig.

AfriForum follows up on criminal charges with DPP in Free State

Februarie 28, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum on 27 February 2018 addressed letters to Adv. Malini Govender, Acting Director of Public Prosecutions (DPP) in the Free State, to determine if this DPP has decided yet on the prosecuting of two cases of corruption. This follows after AfriForum in … Continue reading

AfriForum volg strafregtelike klagtes met DOV in Vrystaat op

Februarie 28, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum het op 27 Februarie 2018 skrywes aan adv. Malini Govender, die waarnemende direkteur van openbare vervolging (DOV) in die Vrystaat, gerig om vas te stel of dié DOV al besluit het om twee sake van korrupsie te vervolg, al dan nie. … Continue reading

Court to rule tomorrow on Zuma’s contribution to abolishing SADC human rights court 

Februarie 28, 2018 deur Marelie Greeff

Judgement will be handed down on Thursday, 1 March 2018 at 10:00 in the application by various Zimbabwean commercial farmers to have the South African Government’s involvement in abolishing the Southern African Development Community’s (SADC’s) tribunal declared unlawful.

Hof gee môre uitspraak oor Zuma se aandeel om SAOG-menseregtehof af te skaf

Februarie 28, 2018 deur Marelie Greeff

Uitspraak sal op Donderdag, 1 Maart 2018 om 10:00 gelewer word in die aansoek van verskeie Zimbabwiese kommersiële boere om die Suid-Afrikaanse regering se aandeel in die afskaffing van die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) onwettig te laat verklaar.