--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2018

Kommissie se mandaat is erkenning dat staatsmasjien faal

January 10, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat pres. Jacob Zuma se verklaring rakende die aanwysing van ’n kommissie van ondersoek na staatskaping ’n erkenning deur die president is dat die staatsmasjien faal. AfriForum meen dat dít die rede is waarom … Continue reading

Violence: Isolated incidents must not be exploited for political gain

January 9, 2018 deur Marelie Greeff

Isolated incidents of violence must be condemned with the necessary zeal, but ought not to be exploited out of context for the promotion of political agendas. The civil rights organisation AfriForum takes this stance after the trade union Cosatu today … Continue reading

Geweld: Geïsoleerde insidente moenie vir politieke gewin uitgebuit word nie

January 9, 2018 deur Marelie Greeff

Geïsoleerde voorvalle van geweld moet met die nodige erns veroordeel word, maar behoort nie buite konteks vir die bevordering van politieke agendas uitgebuit te word nie. Die burgerregte-organisasie AfriForum neem hierdie standpunt in nadat die vakbond Cosatu vandag beweer het … Continue reading

AfriForum: “Matric statistics show justifiable lack of confidence in public education”

January 4, 2018 deur Mariska Batt

  AfriForum congratulates all matriculants who completed their school career in 2017 successfully.  Their achievements are the result of their hard work, as well as the dedication of teachers who maintained islands of success amidst numerous challenges in the South … Continue reading

AfriForum: “Matrieksyfers toon tereg gebrek aan vertroue in openbare onderwys”

January 4, 2018 deur Mariska Batt

AfriForum wens alle matrikulante wat in 2017 hulle skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte geluk.  Hulle prestasie is te wyte aan hulle harde werk en aan onderwysers wat ten spyte van vele uitdagings in die onderwyssektor, steeds eilande van uitnemendheid … Continue reading