--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2018

Misleiding, verdeling en die vervreemding van Puk-studente

January 23, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018 op Facebook geplaas is.

AfriForum welcomes rejection of proposed drought levy by the City of Cape Town

January 22, 2018 deur Marelie Greeff

During a period of public commentary, the civil rights organisation AfriForum submitted its commentary against the City of Cape Town’s proposed drought levy among overwhelming pressure from the broader community. Cape Town’s city council consequently rejected the proposed drought levy … Continue reading

AfriForum verwelkom verwerping van voorgestelde droogteheffing deur die Stad Kaapstad

January 22, 2018 deur Marelie Greeff

Tydens ’n periode van openbare kommentaar het die burgerregte-organisasie AfriForum kommentaar ingedien teen die Stad Kaapstad se voorgestelde droogteheffing, terwyl daar ook oorweldigende druk vanaf die groter gemeenskap was. Gevolglik het die Kaapstadse stadsraad die voorgestelde droogteheffing tydens ’n spesiale … Continue reading

AfriForum se Machadodorp-tak vul slaggate

January 22, 2018 deur Natasha Venter

AfriForum se Machadodorp-tak het die afgelope naweek slaggate in dié dorp gevul.

Die verhaal van twee skole

January 19, 2018 deur Alana Bailey

Die meeste media in die land gons vandag oor gebeure by Hoërskool Overvaal.  Om op te som vir die wat nie weet nie, dié skool is vol.  Daar is al sedert die einde van 2017 nie meer plek vir meer … Continue reading