--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: November 2017

AfriForum’s Pellissier branch helps curb crime

November 30, 2017 deur Marelie Greeff

Members of the Pellissier neighbourhood watch in Bloemfontein provided support to the SAPS on Tuesday, 28 November 2017 in arresting suspects against whom a previous case had been opened at the Bayswater Police Station.

AfriForum se Pellissier-tak help om misdaad hok te slaan

November 30, 2017 deur Marelie Greeff

Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te arresteer teen wie ’n saak reeds voorheen by die Bayswater-polisiestasie geopen is.

AfriForum se Tzaneen-tak stig buurtwag

November 30, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp in samewerking met ander plaaslike veiligheidstrukture te beveg.

AfriForum-takke in Marico-distrik oorhandig plaasaanvalmemorandum aan SAPD

November 30, 2017 deur Marelie Greeff

AfriForum se takke in Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Koster, Lichtenburg en Coligny het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig.

Rioolkrisis in Klerksdorp/Orkney: Munisipaliteit reageer op AfriForum se klagtes

November 30, 2017 deur Mariska Batt

Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 21 November 2017 skriftelik op klagtes van AfriForum se Klerksdorp-tak rakende ernstige rioollekke in Klerksdorp en Orkney gereageer en onder meer gesê dat daar ’n vergadering belê sal word soos deur die … Continue reading