--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Oktober 2017

AfriForum Jeug rig klipstapel op as herdenking van die hervorming

Oktober 31, 2017 deur Marelie Greeff

Lede van die Solidariteit Beweging en AfriForum Jeug het vandag die 500-jaar herdenking van die hervorming gevier deur die oprig van ’n klipstapel.

AfriForum se Mosselbaai-tak loods skoonmaakaksie

Oktober 31, 2017 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het in samewerking met Stranded Marine Animal Rescue Team (SMART), die Wildlife and Environmental Society of South Africa (WESSA), Interwaste, Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit en Transnet National Ports Authority (TNPA) ‘n strand-skoonmaakaksie vanaf Santosstrand tot by … Continue reading

Maand van Selfstandigheid: Kuruman maak dorp skoon en Kammieskroon pak vuil boorgate

Oktober 31, 2017 deur Marelie Greeff

  As deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog het AfriForum se Kuruman-tak gedurende die afgelope twee weke begin om die dorp skoon te maak en eerste oop stukke veld wat onwettig as stortingsterreine gebruik word, getakel. So ook … Continue reading

AfriForum and Western Cape Provincial Government launch collective plan regarding farm safeguarding

Oktober 31, 2017 deur Mariska Batt

The civil rights organisation AfriForum and the Western Cape Department of Community Safety on 29 October 2017 launched a collective plan for the safeguarding of farms during a media conference in Cape Town. This follows after the recent announcement of the 2016/2017 … Continue reading

AfriForum en Wes-Kaapse provinsiale regering stel gesamentlike plan oor plaasbeveiliging bekend

Oktober 31, 2017 deur Mariska Batt

  Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid het op 29 Oktober 2017 tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad ’n gesamentlike plan vir die beveiliging van plase bekend gemaak.