--> -->
Menu +

Monthly Archives: March 2017

AfriForum stig tak in Boshof

March 28, 2017 deur Natasha Venter

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart 2017 ’n tak in Boshof gestig.

Judgement on UFS language policy paves the way for Constitutional Court

March 28, 2017 deur Natasha Venter

It is a tragedy that educational institutions and courts provide so little protection to the internationally recognised right to mother tongue education. Because access to Afrikaans education remains a priority for AfriForum and Solidarity, conversations with international forums and experts … Continue reading

Uitspraak oor UV-taalbeleid berei weg voor vir Konstitusionele hofsaak

March 28, 2017 deur Natasha Venter

Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied.  Omdat toegang tot Afrikaanse onderrig vir AfriForum en Solidariteit ‘n prioriteit bly, duur gesprekke met internasionale forums en kenners voort met die … Continue reading

AfriForum obtains court order against Vhembe District Municipality

March 28, 2017 deur Natasha Venter

The AfriForum branch in Louis Trichardt today obtained a court order in the North Gauteng High Court against the Vhembe District Municipality and its mayor.

AfriForum kry hofbevel teen Vhembe Distriksmunisipaliteit

March 28, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofbevel in die Noord-Gautengse hoë hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die burgermeester gekry.