--> -->
Menu +

Monthly Archives: March 2017

Nigel-tak en SAPD staan saam teen misdaad

March 1, 2017 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Nigel het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is aan kapt. M. … Continue reading

Alberton-tak en SAPD span saam teen misdaad

March 1, 2017 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Alberton het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD (nasionaal) in Centurion gesluit is aan kol. … Continue reading

Kempton Park-tak en SAPD beklink samewerkingsooreenkoms

March 1, 2017 deur Mariska Batt

  Die AfriForum-tak in Kempton Park het onlangs hul samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Kempton Park bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is … Continue reading