--> -->
Menu +

Monthly Archives: March 2017

Zille-twietdebakel: Die tirannie van politieke korrektheid knou oop gesprek

March 29, 2017 deur Natasha Venter

Die ANC het meesterlik daarin geslaag om sy eie ideologiese uitgangspunte, terminologie en weergawe van die geskiedenis te verhef tot heilige koeie wat niemand durf bevraagteken nie. Sou jy dit waag om selfs op die mees genuanseerde wyse denkbaar in … Continue reading

Municipal valuations: Check yours!

March 29, 2017 deur Marelie Greeff

Tshwane Metropolitan Municipality has just published their property valuation roll which will be valid for the next four years. AfriForum wants to strongly emphasise that this presents home owners with the opportunity to check their property’s valuation and ensure that … Continue reading

Munisipale waardasies: Gaan joune na!

March 29, 2017 deur Marelie Greeff

Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het pas hul waardasierol gepubliseer wat vir die volgende vier jaar geldig is. AfriForum wil dit ten sterkste benadruk dat hierdie ’n geleentheid is vir huiseienaars om hul waardasies na te gaan en seker te maak dat … Continue reading

A community centre for Vryheid

March 28, 2017 deur Marelie Greeff

The Vryheid branches of AfriForum and Helping Hand plan a joint community centre for this town. It will be first of its kind and the two organisations plan on providing services to the community from this centre. 

’n Gemeenskapsentrum vir Vryheid

March 28, 2017 deur Marelie Greeff

AfriForum en Helpende Hand se Vryheid-takke beplan ’n gesamentlike gemeenskapsentrum vir dié dorp. Hierdie is die eerste van sy soort en die twee organisasies beoog om hulle dienste aan die gemeenskap vanuit dié sentrum te bedryf.