--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Maart 2017

Lekwa Local Municipality must take responsibility

Maart 30, 2017 deur Natasha Venter

The AfriForum branch in Standerton on 27 March 2017 directed a letter to David Mabuza, Premier of Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs for Mpumalanga, as well as Linda Tshabalala, Municipal Manager of the Lekwa Local Municipality. This … Continue reading

Lekwa Plaaslike Munisipaliteit moet verantwoording doen

Maart 30, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake vir Mpumalanga, asook Linda Tshabalala, munisipale bestuurder van die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit, gerig. Dít volg nadat … Continue reading

AfriForum-tak in Christiana hou skoonmaakaksie

Maart 29, 2017 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te wyte aan ontoereikende onderhoud en swak dienslewering deur die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit.

AfriForum-tak in Springbok moniteer terugbetalings deur Aubrey Baartman

Maart 29, 2017 deur Natasha Venter

AfriForum se Springbok-tak het in 2014 ’n hofsaak teen Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, gewen. Die hof het beslis dat Baartman nie oor die nodige kwalifikasies beskik om as munisipale bestuurder te dien nie. … Continue reading

Don’t be cowed by the race fanatics

Maart 29, 2017 deur Natasha Venter

The ANC has masterfully succeeded in elevating its own ideological premises, terminology and version of history to sacred cows that one questions at one’s peril. Should you become involved in a critical discussion, even in the most nuanced way possible, … Continue reading