--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Desember 2016

Judgment in UP language policy case a huge blow

Desember 15, 2016 deur Marelie Greeff

A blow to South African language rights – this is how the applicants AfriForum, AfriForum Youth and Solidarity have described the North Gauteng High Court’s ruling in their language case against the University of Pretoria (UP). The UP will phase … Continue reading

Uitspraak in saak oor UP-taalbeleid ’n groot terugslag

Desember 15, 2016 deur Marelie Greeff

’n Terugslag vir Suid-Afrikaanse taalregte – dít is hoe die applikante AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof in hul taalhofsaak teen die Universiteit van Pretoria (UP) beskryf. Die UP gaan in 2017 Afrikaans as … Continue reading

AfriForum did not meet with McBride – Mokotedi tells lies to deflect attention away from his own transgressions

Desember 14, 2016 deur Natasha Venter

AfriForum accuses Genl. Maj. Prince Mokotedi of attempting to conceal his own role and those of other supporters of President Jacob Zuma in the capturing of the criminal justice system by telling lies.

AfriForum het nie met McBride vergader nie – Mokotedi verkondig leuens om aandag van sy eie oortredings af te trek

Desember 14, 2016 deur Natasha Venter

AfriForum beskuldig genl.maj. Prince Mokotedi daarvan dat hy sy eie rol en dié van ander ondersteuners van president Jacob Zuma in die kaping van die strafregstelsel probeer verdoesel deur leuens te verkondig.

AfriForum skop stof op ter bewusmaking van Plaasmoorde.

Desember 13, 2016 deur Leomar van Schalkwyk

AfriForum het aan die begin van Oktober aan die Quads4Quads-wedloop deelgeneem ter bewusmaking van plaasmoorde. Só het die wedloop daar uitgesien: Dag 1: AfriForum se vier motorfietsryers het met groot verwagtinge by Cane Cutters Lodge net buite Ballito weggespring en … Continue reading