--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: November 2016

South African mathematics and science marks still inadequate

November 30, 2016 deur Mariska Batt

The civil rights organisation AfriForum expressed their dissatisfaction with the fact that South African schools once again achieved poor results in the Trends in International Mathematics and Science Study (TIMSS).

Suid-Afrikaanse wiskunde- en wetenskappunte steeds power

November 30, 2016 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum spreek hul misnoeë uit oor Suid-Afrikaanse skole se power resultate in die Trends in International Mathematics and Science Study (TIMSS).

Die nuwe Wilde Weste

November 29, 2016 deur Flip Buys

Die wêreld se politieke spektrum is deesdae darem vreemd as jy na die meeste media kyk. Daar is skynbaar geen gewone regse partye oor nie, net verregse populistiese partye. Daarteenoor is daar klaarblyklik geen verlinkse partye nie, almal pragtig gematig … Continue reading

Die ANC se “demokratiese” diktatorskap

November 29, 2016 deur Flip Buys

Dis nie demokrasie as twee wolwe en ’n skaap stem oor aandete nie- Van Zyl Slabbert Is die ANC besig om ‘n “demokratiese” diktatorskap te vestig? Hierdie vraag pla my nou al ʼn hele ruk. Ek kan al die ontkennings … Continue reading

Heldespel

November 29, 2016 deur afriministrator

Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid om op hul manier ’n verskil in Suid-Afrika te maak. Al ooit gewonder of jy in hulle voetspore sou kon volg? Beantwoord ’n paar vrae … Continue reading