--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: September 2016

AfriForum and others halt illegal harvesting of and trading in protected trees

September 30, 2016 deur Annelise

The AfriForum branch in Tzaneen halted the illegal harvesting of and trading in the protected Matumi tree (Breonadia salicina) in this town in cooperation with national government departments and law enforcers. Illegally processed wood and planks were also seized.

AfriForum en ander bring onwettige oes van en handel in beskermde bome tot ’n einde

September 30, 2016 deur Annelise

Die AfriForum-tak in Tzaneen het in samewerking met nasionale regeringsdepartemente en wetstoepassers vandeesweek die onwettige oes van en handel in die beskermde Matumi- of Mingerhoutboom (Breonadia salicina) in dié dorp stopgesit. Tydens die proses is daar ook beslag gelê op … Continue reading

AfriForum-tak in Postmasburg verseker groener toekoms

September 30, 2016 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Postmasburg het 20 bome by Hoërskool Postmasburg en Laerskool Postmasburg geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog.

AfriForum-tak in Warmbad verseker groener toekoms

September 30, 2016 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Warmbad het twee wildevyebome by die Warmbad Rusoord en twee by Laerskool Warmbad geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog.

AfriForum-tak in Warrenton verseker groener toekoms

September 30, 2016 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Warrenton het 32 bome in dié dorp geplant as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog.