Spyskaart +

Monthly Archives: Julie 2016

AfriForum app aimed at observing election processes

Julie 31, 2016 deur Mariska Batt

  On Monday, 1 August 2016, AfriForum will introduce an app that voters can use to observe and evaluate the voting process. With this app, the civil rights organisation wants to ensure that the voting process is free, safe and transparent.

AfriForum-toep het ten doel om verkiesingsprosesse waar te neem

Julie 31, 2016 deur Mariska Batt

  AfriForum gaan Maandag, 1 Augustus 2016 ʼn toep bekend stel wat kiesers kan gebruik om die stemproses waar te neem en te evalueer. Met dié toep wil die burgerregte-organisasie verseker dat die stemproses vry, veilig en deursigtig geskied.

Uitlatings deur politieke figure

Julie 29, 2016 deur afriministrator

Die feit dat die persone in politieke toespake uitvaar teenoor blankes en beskuldigings maak. Wil net hoor grens dit aan rassisme of is dit dom Afrika politiek ek dink as ‘n blanke politikus dit sou doen was daar lankal “bollie”. … Continue reading

Klerksdorp-tak ʼn jeugvleuel ryker

Julie 29, 2016 deur Annelise

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het gister sy jeugvleuel by die Hoërskool Wesvalia in dié dorp bekend gestel. Tydens dié bekendstelling is leerlinge toegespreek oor die rol wat die jeug kan vervul in die gemeenskap sowel as die belangrikheid van herwinning … Continue reading

Party politics is not the solution, your community is!

Julie 29, 2016 deur Ernst Roets

“Prof, I don’t agree with what you said in class now,” I heard the LLB-student say in front of the law building’s lecture hall. “Of course there is something such as a South-African identity.” The professor, clearly in the mood … Continue reading