--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2016

AfriForum’s spotlight on qualifications of municipal officers

Junie 30, 2016 deur Mariska Batt

The civil rights organisation AfriForum is in the process of preparing a request in terms of the Promotion of Access to Information Act, 2000 (PAIA) to obtain the qualifications of senior municipal officers with the aim of tackling poor service … Continue reading

AfriForum begin regsaksie teen Unisa oor afskaffing van Afrikaans

Junie 30, 2016 deur Annelise

Die raad van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) het in April 2016 besluit dat die universiteit se enigste taal van onderrig voortaan Engels sal wees. Dié besluit het geskied in weerwil van ernstige skriftelike besware van Unisa se Forum vir … Continue reading

Government efforts against racism are one-dimensional; lack crucial information

Junie 30, 2016 deur Annelise

The civil rights organisation AfriForum today argued in a formal submission to the Department of Justice and Constitutional Development that that Government’s proposed National Action Plan to Combat Racism, Racial Discrimination, Xenophobia and Related Intolerance (NAP) showed serious inadequacies and … Continue reading

Regeringspogings teen rassisme is eendimensioneel; kritieke inligting ontbreek

Junie 30, 2016 deur Annelise

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in ’n formele skrywe aan die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling aangevoer dat die regering se voorgenome National Action Plan to Combat Racism, Racial Discrimination, Xenophobia and Related Intolerance (NAP) ernstige gebreke toon en … Continue reading

AfriForum vind oplossing vir voortdurende elektrisiteitsprobleme in Oudtshoorn

Junie 30, 2016 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het met herstelwerk van R61 000 aan die Schoemanshoek-substasie, wat elektrisiteit aan inwoners sover as Grootkraal en Matjiesfontein voorsien, begin. Dít volg nadat die Kangovallei Boerevereniging dié burgerregte-organisasie skriftelik versoek het om in te gryp.