Spyskaart +

Monthly Archives: Mei 2016

AfriForum pothole project: potholes of R10 000 repaired in Wolmaransstad

Mei 31, 2016 deur Annelise

AfriForum today started repairing 29 m2 of potholes in the streets of Wolmaransstad at a cost of R10 000. This is one of the projects that AfriForum launched as part of the organisation’s #do-it-yourself initiative and forms part of the organisation’s national … Continue reading

AfriForum-slaggatprojek: slaggate van R10 000 in Wolmaransstad herstel

Mei 31, 2016 deur Annelise

  AfriForum het vandag begin om slaggate van 29 m2 in die strate van Wolmaransstad teen ʼn bedrag van R10 000 te herstel. Dit is een van die projekte wat AfriForum as deel van die organisasie se #selfdoen-inisiatief geloods het en vorm … Continue reading

AfriForum pothole project: potholes of R30 000 repaired in Brandfort

Mei 31, 2016 deur Mariska Batt

AfriForum this week repaired 250 m2 of potholes in the streets of Brandfort at a cost of R30 000.

AfriForum-slaggatprojek: slaggate van R30 000 in Brandfort herstel

Mei 31, 2016 deur Mariska Batt

AfriForum het vandeesweek slaggate van 250 m2 in die strate van Brandfort teen ʼn bedrag van R30 000 herstel.

AfriForum se Kuruman tak herstel slaggate van R20 000

Mei 31, 2016 deur Mariska Batt

AfriForum se Kuruman-tak het slaggate in Kerkstraat herstel ter waarde van R20 000. Dit is een van die projekte wat AfriForum as deel van die organisasie se #selfdoen-inisiatief geloods het en vorm deel van dié organisasie se nasionale slaggatmaand wat op … Continue reading